BRIEF | Dit kweek druipelinge, prof. Jansen

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Jonathan Jansen.
Profielonderhoud met prof. Jonathan Jansen, wat vebonde is aan die Stellenbosch Universiteit se fakulteit Opvoedkunde, oor sy nuutste boek, Breaking Bread. Onderhoud gedoenby die Opvoekunde fakulteit, Stellenbosch Universiteit. Prof. Jonathan Jansen. (Jaco Marais/Foto: Jaco Marais)

Anton Smit, Deneysville

Prof. Jonathan Jansen se uitsprake oor “bevoorregtes” se “valse” A-simbole in matriek (24.01) stuur ’n verkeerde boodskap. Dis dalk hoekom so baie misluk en afhanklik is van dié wat wil en bo hul haglike omstandighede uitstyg om vir hulle ’n beter toekoms te verseker, en nie altyd vinger wys vir eie gewin nie. Neem verantwoordelikheid, al is jou omstandighede haglik. Dit bou karakter en ’n nasie van wenners. Buig die boompie terwyl hy nog jonk is.

lesersbrief

SPELETJIES VANDAG

CTA