Jong man met linker-hemiplegie leef voluit: ‘Moet my nie anders behandel’
Die lewe het vir Matthew David Swartz (19) nie die maklikste pad gegee nie, maar dit het hom nie geknak nie. Hy lewe met linker-hemiplegie.
Deur donker dae tot uitnemendheid
In ’n tyd waar uitdagings maklik oorweldig, het Brent Ceaser (18) gewys dat deursettingsvermoë en harde werk ’n lewe kan omdraai.
Topmatrikulant se jaar van druk, mislukking en herstel
Aaron Miller (18), ’n matrikulant van die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het in 2025 ’n gemiddelde van net bo 94% gehandhaaf – ’n prestasie wat hom gereeld tweede op die algehele ranglys geplaas het.
Paarlse matrikulant ontdek haar krag in ’n jaar van storms
Vir ’n matrikulant van die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl het haar matriekjaar soos ’n warrelwind gevoel wat haar opgetel, rondgegooi en weer neergegooi het toe sy skaars kon asemhaal.
PRG-gholfster balanseer sport en akademiese uitnemendheid
Die Paul Roos Gimnasium (PRG) in Stellenbosch se gholfprogram het in 2025 weer gewys hoekom dit een van die sterkstes in die land is – en sentraal tot dié sukses staan Nicolas van der Vyfer (18).
Bonnievale se veelsydige Vanwyk: Sy potensiaal sommer vroeg al raakgesien
Van jongs af het Vanwyk de Wet (18), ’n matrikulant van die Hoërskool Bonnievale, geleer dat talent nie toevallig opduik nie – dit word ontdek, gevorm en doelbewus ontwikkel.
Hardwerkende jong sportman van Kuilsrivier blink uit: ‘Glo in jouself, werk hard en hou aan probeer’
Krieket het verlede jaar ’n groot deel van Luca Plekker (18) se lewe gevul.
Geanker in geloof: Pad van verlies, veerkragtigheid en leierskap
Toe Greagan Julius (20) van die Paarl sy skoolloopbaan by Paarlzicht Primêr begin, was sy ma, Nicollette, ernstig siek.
Jessi fokus op die resultate: Haar uithouvermoë die sleutel
Ware sukses word nie bepaal deur struikelblokke nie, maar deur hoe jy kies om dit te oorkom.
Meisie kies om voluit te lewe ná sy sig op 9 verloor
Voordat sy blind geword het, wou die 9-jarige Jeanne-Chayil Arendse graag ’n vlieënier word.









