#LangerJonger: Velsorg-moets vir elke dekade
Jou vel is ’n lewende orgaan met behoeftes wat verander. Kry só die beste velsorg op elke ouderdom, sê die Isa Carstens Akademie.
Retinol of bakuchiol? Maak die regte keuse vir jóú vel
Vra enige dermatoloog oor hul gunstelingbestanddeel en retinol, ’n suiwer vorm van vitamien A, is dikwels bo-aan die lys. En met goeie rede, want dit help om byna alle tekens van veroudering te verbeter. Die afgelope paar jaar gons die skoonheidswêreld egter ook oor bakuchiol, ’n natuurlike bestanddeel wat as goeie alternatief vir retinol aanbeveel word.
Somatoloog of skoonheidsterapeut? Dís die verskil
Wanneer jy ’n skoonheidsalon besoek, sal óf ’n somatoloog óf ’n skoonheidsterapeut die behandelings behartig. Hoewel albei bekwame professionele persone is, is dit belangrik om te weet wat die verskil is omdat hulle verskillende vlakke van sorg en behandelings kan lewer.
3 skoonheidsbehandelings waarvan almal behoort te weet
In die skoonheidswêreld is daar ’n magdom behandelings – van gewone masserings tot ingewikkelde behandelings wat verskeie tegnologieë inspan.
Mooimaak-trends: top-3 vir pigmentasie, die alles met één potlood en nog meer
Top parfuums vir elke persoonlikheidstipe
Ryk, dekadent, selfs ongewoon. Winter is die tyd vir parfuums met diepte. Vanjaar is roos ’n tikkie meer kompleks, vrugtenote warm, gourmands soos ’n drukkie in ’n bottel en aardse geure onvergeetlik. Daar’s iets vir elke persoonlikheid. Kies joune.
Reis: Welwees op die water
’n Droom-vakansie op ’n luukse passasierskip het tegelyk haar avontuurlus aangewakker en haar siel verkwik, vertel Monica van der Walt. Boonop het sy opnuut die magiese krag van water ontdek.








