Korter sou beter gewees het
Francis Harlan Fox: gewilde letterkunde-onderwyser, geliefd deur skoliere en bewonder deur kollegas. Francis Harlan Fox: sosiopaat, pedofiel en predator.
Twee lekkerlees wetenskapfiksie oor ’n eerste moord en spioenasie
Die lekkerte van wetenskapfiksie is dat dit jou wegneem van die alledaagsheid van die wêreld soos ons dit ken.
RESENSIE | ‘Klokkespeler’ beier bloedige vrees by lesers
Oorgretige misdaadfiksie-lesers sal mor dat Bettina Wyngaard te stadig skryf. Maar goeie goed is skaars, skryf Sonja van der Westhuizen.
Twee romans met boeiende karakters in klein dorpies gaan jou bekoor
Die een roman speel in Suid-Afrika af, die ander een in Ierland. Die verhale is uiteenlopend, maar tog is daar ook heelwat ooreenkomste. Beide is karaktergedrewe met hoofsaaklik een karakter waarom meeste van die gebeure sentreer.
Kan 'n kind iets regmaak wat verkeerd is in 'n man se lewe en in die land?
Vir die verteller in Alistair Mackay se boek verteenwoordig die kind 'n simbool wat kan regmaak wat verkeerd is in sy lewe en die land. Maar is dié verwagting realisties? Is die verteller objektief wanneer hy besluit 'n kind is die oplossing vir al sy probleme?
Feit of fiksie? Was dit ’n vrou wat eintlik Shakespeare se werke geskryf het?
Sê nou maar net William Shakespeare was nie die skrywer van baie van sy bekende werke nie. Hoe kyk mens dan na die skrywer wat gereken word as die grootste skrywer in die Engelse taal?
Die lewe is net ’n asem lank
Dié is nié ’n liefdesverhaal nie. Of soos Thomas Dolby sing: “Some people sing love songs. Everybody’s got one. This isn’t my love song. It’s more like my love gone wrong song.”.
Dwaalspore te veel vir leser
Al ooit gewens dat ’n reeksmoordenaar à la Jason Voorhees ’n boek se karakters van ’n kant wil afmaai?
‘Wolf’ vlymskerp, intelligent
Met pittige hoofkarakters en humoristiese noir-styl is ‘Black Wolf’ so speels soos ’n familie meerkatte in die Kalahari en ewe vermaaklik.




