Emmy-bekrooonde vertel: ‘Toe sit Madiba sy hande op my skouers’
Die Emmy-bekroonde Kaapse haar- en grimeerkunstenaar Gale Shepherd het al baie beroemdes vir flieks en TV-reekse omtower. Selfs Madiba het in haar grimeerstoel gesit. Dis lang ure en harde werk, maar ná al die jare steeds haar passie
Besig om te skei? Hier’s 7 wenke om jou kinders te beskerm
Skei jou ouers in jou kinderjare, kan dit nog jare daarna – selfs as volwassene – ’n effek op jou hê en hoe jy verhoudings benader. Só beskerm jy jou eie kind.
Verhoudings: Ná 42 jaar eindelik vry van my narsis-man
Haar narsis-man het meer as 40 jaar lank ’n houvas op haar gehad – hy het haar beheer, verkleineer, aangerand. Met haar verhaal van swaarkry én heling wil Esli Liebenberg* nou ánder vroue hoop gee: Jy kan die deur agter jou toetrek . . .
Ontstellende ware verhaal: Vrou se 40 jaar van hel met haar narsis-man
Hy was die aantreklikste ou in haar matriekklas en hy het haar voete onder haar uitgeslaan. Vir 40 jaar lank was hulle in ’n verhouding. Een waarin die vrou ontnugter is oor haar held, ’n man met voete van klei.
Geld knap? 5 moets vir nou!
Dit voel of alles net duurder word, en jou beursie ál platter. Hier is vyf dinge wat jy in onseker tye kan doen om finansieel meer veerkragtig te wees.
UIT DIE ARGIEF | Davids: ‘Die Here het my aan die hand gevat en gehelp om te spring’
Koebaai, stadsliggies! En hallo kameelmelk, draadkarre en die Kalahari
Dit verg moed om sak en pak te verhuis na ’n veraf plekkie iewers in die uithoeke van die land. Nóg groter om dan jou eie besigheid te begin. Maar as jy eers gespríng het, kyk jy dalk nooit weer terug nie . . .
100% Afrikaans: Van Skapie tot Skoon
Vergeet van La Maison, Claridges of “Le Hair” . . .
My storie: Daar's ’n mooi plan – met alles
Mariaan Lombard se hart was stukkend ná die lewe haar ’n paar harde slae toegedien het. Maar op ’n Thaise eiland vol skoenlappers, palmbome en spierwit strande het sy heling gevind – en haarself herontdek.
#DisMyOomblik: ‘Ek het net die vonkies vreugde gevolg’
Mens is nooit te oud of te besig om iets nuuts te leer nie. Of jy nou later in jou lewe vir ’n ander loopbaan begin studeer of net ’n nuwe vaardigheid aanleer – dis verrykend én jy kyk straks ook met ander oë na jouself!



