Vra die kenners: Só versier jy 'n huureiendom
Hoe mooier jou eiendom lyk, hoe meer sal ’n voornemende huurder bereid wees om te betaal.
Osteoartritis by katte: Hiervoor moet jy uitkyk!
Kat-osteoartritis is meer algemeen as wat kat-eienaars dink.
Woef: Só hanteer jy angstigheid in honde
Vir sommige troeteldiere is angs meer as ’n reaksie af en toe op harde geluide of onbekende omgewings
Verf dit! Só werk jy met MDF-panele
Wil jy weet hoe om MDF-panele te verf? Ons kenners het die antwoorde!
Diabetes by katte: Wat is die waarskuwingstekens?
Net soos mense kan ons troeteldiere – honde én katte – tipe I- of tipe II-diabetes hê.
Troeteldiere: Pasop vir giftige kos!
Ons kombuise wemel van kos wat ons dink is onskadelik vir troeteldiere, maar wat nie is nie – en jy moet weet hiervan en wanneer om jou veearts se hulp in te roep.
Die groot trek: Só verhuis jy met katte
Katte is uiters territorial en kan ontsteld raak as hul omgewing skielik verander.
Dekordilemma: Só verbeter jy ’n kamer-uitleg
Soek jy raad oor hoe jy die uitleg van jou leefvertrek kan verbeter? Vra net – ons kry die antwoorde.
Tuisgemaakte spuitmiddels – goedkoop en effektief
Jy hoef jou nie tot skadelike chemikalieë te wend om peste te beheer nie.

