RUBRIEK: Die middelkind wat alles geglo het
Kinders kan soms versinsels vir soetkoek opeet, maar die middelkind Vania Jooste het haar baiekeer met ’n slap riem laat vang.
Deur : Vania Jooste
Wanneer uitstaande boetes ophoop: My vrees toe tronk-fobie amper waar word!
Sommige mense het vrese vir geitjies of ’n langbeenspinnekop in die bad, ander vir hansworse... Maar Vania Jooste het ’n onheilige vrees vir tronk toe gaan.
Deur : Vania Jooste
Brief uit Kraaifontein
Hoe langer ’n mens op ’n plek woon, hoe meer leef jy met jou verlede saam. Vania Jooste gaan op reis deur haar ouerhuis in Kraaifontein, Kaapstad.
Deur : Vania Jooste

