Jou woorde bou jou kind
Die manier waarop jy met jou kind praat kan haar selfvertroue opbou of afbreek. Hoe kan jy taal en woorde inspan om die beste uit jou kinders te haal?
SWANGERSKAP | Top-5 vir elke trimester
Ons kenners bekyk die vyf belangrikste dinge wat jy oor elke trimester moet weet om ’n gesonde klein mensie die wêreld in te bring.
Jou woorde bou jou kind
Die manier waarop jy met jou kind praat kan haar selfvertroue opbou of afbreek. Hoe kan jy taal en woorde inspan om die beste uit jou kinders te haal?
Goeie slaap = Soet kind
Kom jou kind soggens moeilik aan die gang? En is hy onmoontlik wanneer dit tyd is om bed toe te gaan? Miskien lê die oorsaak by sy slaapgewoontes.
RAAD | Kruip is leer
Baba se kruipfase kan toekomstige leerprobleme help voorkom. Hoe dan gemaak as hulle weier om op hand en knie te beweeg?
Daai eerste poefdoek
Moenie skrik as jy jou baba se eerste poefdoek ruil nie – daardie taai spul is eintlik ’n teken dat jou pienkvoet gesond is.
Kunsies om jou nuwe baba se lyfie te versorg
Twaalf maklike kunsies wat jy moet ken om jou baba se lyfie in die eerste weke te versorg.
Hou jou baba se fopspene, bottels silwerskoon!
Of jy dit nou met moderne katoeters doen of die outydse manier verkies – in baba se eerste jaar moet jy steriliseer.
SWANGERSKAP | Skete & pyne: Hier’s raad
Selfs die maklikste swangerskap gaan met pyne en skete gepaard, of dit nou naarheid of ’n seer rug is. Ons bekyk 14 van die grootste sondaars.
KLEUTER | Kweek ’n boekwurm
Lees gee jou kind se ontwikkeling ’n reuse-hupstoot – van emosioneel tot verstandelik. Só maak jy seker hulle is van kleintyd af lief vir lees en word op skool bobaaslesers.








