Eiers

Gestoomde eiers

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Breek die eiers oop in gesmeerde vormpies, bv. ramekins of oondvaste teekoppies, en laat dit oor liggies pruttende water stoom tot die wit van die eiers styf is. Spesiale panne met vormpies is vir dié doel verkrygbaar. Anders kan die vormpies halflyf in water in 'n braaipan gestoom word. Die eiers kan met of sonder 'n bolaag van bv. kaas, kruie of koue vleis gestoom word.

2. Maak die eiers met 'n mes los van die kante van die vormpies en sit dit op roosterbrood of met 'n Kaassous* voor.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS