Maklike karameltert

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 1 gebakte randkoek (flan) van Botterkoekbeslag*
  • 1 pakkie kitskaramelpoeding
  • 250 - 375 ml (1 - 1½ k) koue melk
  • 6 dadels, ontpit
  • 8 glanskersies
  • 60 ml (4 e) okkerneute of pekanneute, gekap
  • 60 ml (4 e) gemmerkonfyt, gekap
  • 125 ml (½ k) geklitste room

1. Voeg karamelpoeding by melk en klits tot styf.

2. Vou al die ander bestanddele, behalwe die room, in en meng goed.

3. Laat in yskas staan tot gestol en skep in die randkoek. Versier met geklitste room.

Wenk

• Die beslag maak 2 randkoeke. Vries die ander een lugdig vir latere gebruik.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

SPELETJIES VANDAG

CTA