Mathys Mengel

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Terwyl die gehoor die resepte van 'n paar uitgesoekte mengeldrankies bestudeer, sing Mathys Roets oor treine en stasies, en natuurlik oor effens sterker teetjies.

En tussendeur vertel hy wat mense self kan skommel en proe! En daar is heelwat drankies om van te kies, waaronder 'n Kamikazi, 'n Knorrige Skot en 'n Delilah tot Oppiestasie en die gevaarlike Lang Hans se Eiland-teetjie.

Die vertonings vind van 24 tot 28 September by The Roots-tuin plaas. Toegang is gratis.

Mathys Roets
Mathys Roets

SPELETJIES VANDAG

CTA