1. Geglaseerde ham
Gerookte ham, opgetof met 'n blink glaseersel, is die ster van die Kerstafel.

2. Gerookte varkboud met bessies
Gerookte varkvleis en die geur van bessies is gemaak vir mekaar. Jy kan ook bessiesap gebruik pleks van die gaskoeldrank.

3. Gerookte ham met miso-heuning-en-gemmerglaseersel
'n Glans-varkboud wat in dun skyfies gesny en met verskeie groentes en slaaie voorgesit word, sal heelwat meer as die konserwatiewe 4 tot 6 mense voed. Enige oorskiet van dié gourmet-snit is ook heerlik in alles van toebroodjies tot die beste aartappelgebak onder die son.

















