
Pasta met oondgebakte tamaties en olywe
Die eenvoud van hierdie pasta stel nooit teleur nie.

Mosterd-en-varkworsie-pasta
Die gegeurde vleis wat ek uit die derm haal, is al jare lank my gunsteling-kortpad as ek haastig is.

Frikkadel-pasta
Koop klaargemaakte frikkadelle en rol hulle net kleiner. Hulle het reeds al die geur en maak jou lewe soveel makliker.?

Pasta met sondroogtamaties en amandels
As jy hou van tamatie, is dié resep vir jou. Die bros geur van die amandels is wat hierdie pasta van gewoon in buitengewoon verander.?

Pasta met preie, witwyn en sampioene
Die kombinasie is byna so oud soos die kookkuns, maar stel nooit teleur nie.

Spek-en-broccoli-pasta
Die resep is een van daardie waarmee jy kinders oortuig om groente te eet.

Okkerneut-en-kaas-pasta
Ons supermark se pastarakke is deesdae gevul met die heerlikste gevulde pastas. Hierby kan jy 'n eenvoudige sous maak wat die gekoopte pasta laat smaak asof jy dit self gerol en gevul het.
https://www.netwerk24.com/sarie/kos/resepte/spek-en-broccoli-pasta-20230613-2

Kortpad-lasagne
Lasagne is heerlik, maar kan ook baie tyd vat om te maak. Met dié resep gaan jy steeds smul, maar met veel minder moeite.?

Pasta met oondgebakte botterskorsie en spek
Maklik en eenvoudig, vol van alles wat Italiaans is.
Soort-van-macaroni-en-kaas
As die blou gevoel my in die middel van die week beetkry, maak ek hierdie pasta. Wie kan nie beter voel met kaas nie!
https://www.netwerk24.com/sarie/kos/resepte/kortpad-lasagne-20230613
https://www.netwerk24.com/sarie/kos/resepte/frikkadel-pasta-20230614














