Kos + wyn

SARIEmooi se perfekte geskenk-idee

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SARIEmooi-koppies en -pierings.
SARIEmooi-koppies en -pierings.

Die SARIEmooi-koppies en -pierings met bypassende koekbordjies is van gehalte-porselein, elk versier met 'n unieke balpuntpenskets geïnspireer deur die natuur. Jy kan een stel koop, of meer.

Elkeen kom in sy eie mooi geskenkboks.

Bestel die SARIEmooi-koppies en -pierings met hul bypassende bordjies by Lavish'd, die aanlyn winkel van die SA maatskappy Inter Table Top, teen R209 per stel*. Inter Table Top lewer porseleinprodukte, erdeware, glasware en messegoed van topgehalte, ook eksklusiewe ontwerpe vir kliënte soos JAN, Gordon Ramsay, Marks & Spencer, Carrol Boyes en Jenna Clifford.

Bestel die koppies nou by lavishd.com/collections/sarie
Bestel die koppies nou by lavishd.com/collections/sarie

Sou jy vir die pret iets ekstra wou bysit, is daar twee spesiaal ontwerpte SARIEmooi-koekblikke, ook natuur-geïnspireerd.

Bestel die blikke nou by media24shop.com
Bestel die blikke nou by media24shop.com
  • Die koekblikke kan jy by media24shop.com teen R100* per blik bestel. Geen resep of bestanddele ingesluit. Koekies op foto nie ingesluit.

* Pryse was met druktyd korrek

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM