Die perseel in Centurion behoort sedert 2004 aan Echo4x4, maar volgens die eienaar, Willie Grobler, het hulle die perseel verkoop en Echo4x4 trek terug na Rooipensreierstraat in Derdepoort.
Die hele onderneming skuif, ook die vertoonlokaal, veselglasaanleg en produksielyn.

Die nuwe perseel is net 2,3km van die N1-snelweg af en dus steeds maklik bereikbaar.
Kontak 012 345 3333; sales@echo4x4.co.za; echo4x4.co.za




















