Oakdale se rugbyspelers floreer

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Die eerste rugbyspan van die Landbouskool Oakdale buite Riversdal beleef vanjaar 'n blink seisoen.

Gevolglik is 'n buitengewoon groot groep van 14 spelers uit sy geledere ingesluit in die Suidwestelike Distrikte se span vir die nasionale Cravenweek in Julie.

'n Verdere 11 o. 19-spelers van Oakdale is boonop ingesluit in die SWD se Akademiespan wat op 7 Julie in Middelburg, Mpumalanga, 'n toernooi gaan bywoon.

Die SWD-spanne vir die komende nasionale toernooie is:

Cravenweek: Kai Pratt (Oakdale), Keenan Myners, Matthew Prins (albei Outeniqua), Diaan Augustyn, Ruan Swart, Jannes Snyman, Liam Lightley, Jacobus de Villiers, Jandrian Goosen (almal Oakdale), Virgil Pockpas, Devino Bernardo (albei Outeniqua), Christian Vorster (Oakdale), Reshaan Damons (Outeniqua), Lee-Winn Pretorius, Reinhardt Viljoen, Sine Madlenkomo (almal Oakdale), Rezandre Gelderbloem (Sao Bras), Francois le Roux (Oakdale), Chrizano Botha (Sao Bras), Ethan Schoeman (Langenhoven Gim), Tyrese Plaatjies, Anrich Scheffler (albei Oakdale) en Jade Peterson (Outeniqua).

Akademieweek: Kyle Burger, Adrian Smith, Zivan Grobbelaar, Jean Coetzee, Rico Ferreira (almal Oakdale), Jordan Kannemeyer (Sao Bras), Liam van der Berg (Oakdale), Henru Nell, Lee-Jay Arends (albei Outeniqua), CT Vosloo, Wayne Ganniwa, Andre van der Merwe (almal Oakdale), Ferrell-Lee Dido (Langenhoven Gim), Rozano Stander (HTS Eden), Hayden Luiters (Outeniqua), Jayden Jansen (HS Punt), Ethan Kiewiet (Eden), Zack Meyer (Outeniqua), Kane du Plessis, Caleb Williams (albei Oakdale), Sirr Lourens, Grant Savage (albei Outeniqua) en Camden van Rooyen (York).

  • Keaton Oliver, AJ Botha, Bernard Kleinbooi, Logan Jacobs, Adrian Boshoff (almal Outeniqua), PC Hechter (Curro Mosselbaai), Franco Pienaar, Andreas Gouws, Rufagen Hendricks, Tanwill Onkers, Heiliano Beukes, Jean Capes (almal Outeniqua), Luan Mortlock, Dorian de Wee (albei Oakdale), Darnell Delport, Zander Swart (albei Outeniqua), Jacques Lotter, Markie Kortje (albei Oakdale), AJ Julies (HS Oudtshoorn), Joniel Claasen (Langenhoven Gim), Rashaan Claasen (Bridgton), Cayden Williams (Outeniqua) en Reece Lewas (HS Punt).
Sarel Burger

SPELETJIES VANDAG

CTA