Uit die Bybel Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra. – Spreuke 18:21
Uit die Koran Die waarheid is van u Heer; skaar u dus nie by die twyfelaars nie. – Koran 2:147
Gedagte vir die dag ’n Optimis is iemand wat glo dat ’n huisvlieg bloot op soek is na ’n manier om uit die huis te ontsnap. – George Jean Nathan











