Sielsdinge

Oase: Jou daaglikse bemoediging

A fence outside the yard of a house in the suburbs with a love heart shape cut out.
A fence outside the yard of a house in the suburbs with a love heart shape cut out.

Uit die Bybel Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees. – Psalm 11:7

Uit die Koran Allah wil die las vir julle ligter maak; want die mens is swak geskape. – Koran 4:28

Gedagte vir die dag As jou aksies en optrede ander inspireer om meer te droom, meer te leer, meer te doen en meer te word is jy ’n leier. – John Quincy Adams