Reisjoernaal: Pa en seun se ekspedisie na Ysland
Ysland is bekend vir dramatiese landskappe en vulkane wat nog gereeld lawa spu. Maar dis ook ’n gesogte bestemming vir branderplankryers. Dís hoekom die fotojoernalis Jacques Marais en sy seun dié verafgeleë plek vir ’n reünie gekies het.
KYK | Twee foto’s van Wegbreek na Naries
Gruis-fietsry is deesdae die in ding vir buitelugliefhebbers. Vir diegene wat daarvan hou om saalboom te steek is daar geen beter plek om jou ysterperd te trap as in die ooptes van die Noord-Kaap nie, skryf Jacques Marais.
KYK | Twee foto’s Die Nyami nyami-lyn
Zimbabwe se Victoria-waterval is ook bekend as “die rook wat donder” en is alombekend as een van die wêreld se sewe natuurlike wonders. Dis ook die speelplek van avonturiers van oor die wêreld heen, skryf Jacques Marais.
Twee foto’s in Groenland
Die Noordpoolsirkel ontvou in al sy glorie noord van die 66ste breedtegraad en is alombekend vir die asemrowende aurora borealis. Jacques Marais het Groenland toe geseil om hierdie natuurlike fenomeen te aanskou.
Drie foto’s van Noord-Kaap
Jacques Marais het onlangs besluit hy gaan in die Noord-Kaap kuier op soek na dié provinsie se voorste "uitbinkers". Hy het met sterre in sy oë teruggekeer huis toe.
Papkuilsfontein
Die Papkuilsfontein-gasteplaas lê lepel reg teenaan die Oorlogskloof-natuurreservaat in die Nood-Kaap. Hierdie paradys bied nou splinternuwe aktiwiteite vir avonturiers, skryf Jacques Marais.
Drie foto’s van Van Stadens
Die Van Stadens-veldblomreservaat mag nou wel piepklein wees, maar dié parkie van 600 ha net buite Gqeberha is ongetwyfeld een van die Oos-Kaap se groen geheime, skryf Jacques Marais.
KYK | Drie foto’s van Witsieshoek
Witsieshoek is ’n ouskoolse hotel aan die voet van die asemrowende Amfiteater, met die mees dramatiese pieke van die Drakensberge wat jou wink vir avontuur, skryf Jacques Marais.
KYK | Drie foto's van: Kagga Kamma
Twee besoekers aan die dié natuurreservaat het onlangs op ’n uitstappie op ’n eeue oue Khoekhoen-kleipot afgekom. Hierdie ontdekking het die Wes-Kaapse kultuur-historiese gemeenskap aan die gons, skryf Jacques Marais.
KYK | Drie foto’s van Kogelberg
Dié natuurreservaat is seker een van die mees diverse en kosbare botaniese juwele in die land. Dis ook ’n paradys vir die avontuurlustiges, skryf Jacques Marais.

