Biohoutskoolinisiatief die antwoord tot herstel
’n Baanbreker-biohoutskoolprojek in die Noord-Kaap kan boere help om hul grond, wat onder meer deur indringerspesie vernietig word, te herstel en weer vir weiding te gebruik.
Die boere sit-sit so al die pad na Bredasdorp
Moenie vir een oomblik dink as jy een Nampo Kaap bygewoon het, elkeen daarna dieselfde is nie. Oudergewoonte stel hierdie ekspo vanjaar weer ’n rits nuwe en bekende goed ten toon.
Bedryf gereed om bloubessie-beraad op eie bodem aan te bied
September is alle oë op Suid-Afrika wanneer die Internasionale Bloubessievereniging (IBO) se jaarlikse beraad in Kaapstad aangebied word.
Bedryf groet groot wingerdgees
Die man agter die Wyn van Oorsprong-skema, Dawid Saayman, is verlede maand in die ouderdom van 80 oorlede nadat hy ’n leeftyd van kundigheid aan die bedryf gewy het.
Nakoming in boerdery van belang
As daar een ding is wat die landboubedryf moet onthou, is dit dat nakoming nie net oor wetgewing gaan nie – dit is ’n strategiese, etiese én omgewingsverantwoordelikheid.
Goeie gehalte en meer vrugte voorspel
Dit blyk om ’n goeie seisoen vir sitrusboere te wees met die meerderheid van dié kultivars wat ’n styging in volumes behoort te wys.
Groot sukses in stryd teen aartappelmot
Ná agt jaar van die beheer en monitor van die aartappelmot word hierdie projek nou uitgebrei om ook boere in die noorde van Suid-Afrika te help.
Voëlgriep: Van kant maak is nie die oplossing
Die pluimveebedryf is hard besig met besprekings en planne oor die moontlikheid van nóg ’n uitbreking van voëlgriep – nie eens twee jaar ná die voëlgriep in 2023 nie.
Liplekker nuweling het pas mark betree
Vir die eerste keer kan verbruikers nou hulle tande in die liplekker Sassy-appel sink – ’n nuweling wat pas die mark betree het.
Kanola: Verbeterde kultivars lewer sukses
Sedert die sukkelende tydperk wat kanola in die 1990’s deurgemaak het, het hierdie gewas homself as ’n belangrike deel van ons landboubedryf gevestig.









