Die natuur maak heel: Hoekom wegbreke ons leer om dankbaar te wees
Terwyl ons hierdie uitgawe aanmekaargeslaan het, kon ek nie anders as om aan ’n ou televisie-advertensie vir ’n bekende plaaslike bier te dink nie. Ek reken dit is ’n goeie 25 jaar gelede uitgesaai.
Navorsing bewys wat kampeerders lankal weet: Die buitelug is goed vir jou!
Ons almal weet mos al lankal tyd in die buitelewe is nie net goed is vir die gees nie, maar ook vir die vlees, sê Schalk Jonker. Dit herlaai net jou emosionele batterye nie, maar dis ook goed vir jou gesondheid.
Om die vuur is almal maar net reisigers: Die towerkrag van kampvuurkuiers
Om kampvuurkuiers op ’n toer kom ’n mens mos maar die eerste aand skaam-skaam bymekaar, maar dis nie lank nie of jy het minstens een of twee ander mense raakgekuier met wie jy goed oor die weg kom.
Van kassette tot ChatGPT: Hoe die wêreld in een geslag verander het
Dit bly vir my verstommend hoe vinnig die tegnologie deesdae vorder. Nee, dis seker nie net deesdae nie.
Kampvuur-wysheid: Verken nuwe plekke wanneer die lewe se gejaag jou druk
Dit verstom hom al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits, skryf Schalk.
Redakteursbrief: Hoe meer siele, hoe meer vreugde? Nie vir Schalk Jonker nie!
Wanneer ek gaan kamp, wil ek wegkom van alles en almal af met net die mense die naaste aan my om my...
RUBRIEK: Die verhaal van ’n kitaarheld met meer moed as talent
’n Mens moet twee keer dink voor jy instem as iemand sê “ons moet ’n bietjie saam gaan kamp”. ’n Ruk gelede het Schalk Jonker ’n ding oorgekom wat hom weer hieraan herinner het.
Schalk sê: Eenvoudige oomblikke skep die beste reisherinneringe
Dit gaan nie oor waarheen nie, maar oor gáán – die bestemming is nie die punt nie, dis die ervaring wat tel.
Dít was meer as net toeval, skryf Schalk
Elke dan en wan gebeur iets onverwags waarvan die tydsberekening amper té volmaak is om dit aan blote toeval toe te skryf.
Die Baai wag vir jou
Die Sonskynkus is nommerpas vir ’n heerlike gesinsvakansie in die somer. As jy eers hier was, sal die wind nie die eerste ding wees waaraan jy dink as jy Port Elizabeth hoor nie.


