Stephan Joubert: Lei ons nie in versoeking nie
God stel versoekings nie op nie; Hy kyk wel wat ons daarmee doen, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Ons het g’n idee wat daaglikse brood is
Ons hoef nie vir God ellelange instruksies te gee oor wat ons daaglikse behoeftes is nie, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Dit kon anders gewees het . . .
Stephan Joubert sê dankie vir ‘n dag van vreugde en genade.
Stephan Joubert: Kyk pyn op genesende maniere in die oë
Ons elkeen verwerk pyn en smart op ’n unieke manier, maar ons moet dit op ’n genesende manier doen, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Meld aan as antwoord op ander se gebed
God se antwoorde op gebed kom in baie gestaltes en formate, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Meld aan as antwoord op ander se gebed
God se antwoorde op gebed sluit regte hande en voete ook in, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Ons leef in Jesus se kunsateljee
Jesus se opofferende lewe is ons voorbeeld, ons padkaart, ons bladmusiek en ons lewensteks, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Eietydse wysheid vir ’n nuwe KI-wêreld gevra
Natuurlik kan jy KI gebruik, maar wees wys, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Jy erf nie jou geliefdes se vyande nie
Die blote feit dat jy iemand se familielid is, beteken nie jy skryf almal af van wie hulle nie hou nie, skryf Stephan Joubert.
Stephan Joubert: Ons is nie klikstrikkers nie
Hy wonder of dit ’n klikstrik is wanneer party mense sê: “God is eerste in my lewe,” skryf Stephan Joubert.








