RUBRIEK: Breekgoed is hougoed
Wat het geword van al daardie ou Parkeraad-breekware met die Custos Naturae-embleem, wonder Zigi Ekron.
Seekoeie, krokodille en jeugmoed: Kamp op Komatirivier loop skeef!
’n Mens doen soms simpel dinge as jy jonk is – die feit dat hy nog al tien sy vingers en tone het, kan nie aldag toegeskryf word aan sy eie gesonde oordeel nie, sê Zigi Ekron.
Zigi Ekron: Beleefde meningsverskil sterf voor ons oë uit
Dit raak toenemend seldsaam as iemand sê: ‘Ek verstaan jou standpunt, maar ek verskil.’ Dis nie bloot onverdraagsaamheid nie – meningsverskille word beskou as morele tekortkominge, skryf Zigi Ekron.
Rubriek: Avontuur in die agterplaas
Uit die argief: Dis seker ’n teken van die ouderdom as ’n mens sentimenteel begin raak oor dinge van die verlede en dan tob oor hoe tegnologiese vooruitgang dit verander het.
Navo se kernbeginsel onder die loep op spitsberaad
Twee paragrawe van die verdrag van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) is Woensdag onder die loep op die Navo-spitsberaad in Den Haag, Nederland.
Navo gerat vir oorlog in Europa én Midde-Ooste, sê Rutte
Die konflik in die Midde-Ooste sal nie die wêreld se aandag aflei van die oorlog in Oekraïne nie, het Mark Rutte, sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo), Dinsdag beloof.
‘Oranje skild’ vir Trump en ander by Navo-beraad
Nederland het sy grootste veiligheidsoperasie tot nog toe van stapel gestuur om die komende week se Navo-spitsberaad te beveilig.
Die miniatuurstad met die groot hart
In Madurodam kan jy nie net in ’n japtrap stap van die Koninklike Paleis op Amsterdam se Damplein tot by Rotterdam se hawe nie. Dit dien ook as ’n driedimensionele ensiklopedie van Nederlandse kultuur, geskiedenis en nasionale identiteit, skryf Zigi Ekron.
Operasangers laat SA se stem wêreldwyd weerklink
Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte is ewe sigbaar (en net so welkom as sy lemoene) op die verhoë van Europa se operahuise, skryf Zigi Ekron.
Groter politieke onsekerheid in Nederland ná Wilders wegstap
Die regsgesinde koalisieregering van Nederland het Dinsdag, ná slegs 11 maande, ineengestort toe Geert Wilders, leier van die verregse PVV-party, sy steun onttrek het.




