Atsjoe! Dit is lente
Is jou kind se gehoes en geproes te wyte aan ’n lenteverkoue, of dalk daardie groot seisoenmonster, hooikoors? Hier is alles wat jy moet weet om jou japsnoet deur die niesseisoen te help.
FERTILITEIT | Gesukkel met die tweede
Infertiliteit is nie iets waarmee net kinderlose paartjies sukkel nie. Baie ouers moet soms met ’n skok uitvind dat hulle, anders as met hul eerste of tweede swangerskap, sukkel om weer swanger te raak.
PASGEBORENE | Superklein vegters
Hulle kom daar aan in ’n plastieksakkie en bly weke of maande lank daar terwyl pype en buise na en van hul lyfie lei en liggies bo hul bedjie flits en flikker. Welkom by die hospitaal se neonatale eenheid.
PEUTER | Mangels: uit of nie?
Dis een van die algemeenste operasies en dikwels kinders se heel eerste kennismaking met die hospitaal. Maar wanneer moet jou kind se mangels regtig uitgehaal word?
NUWE BABA | Die huil hou nie op nie!
Die onbegryplike en onophoudelike geween van ’n koliekbaba kan jou van jou trollie af dryf. Hier is maniere om jou kleinding – en jou – te troos.
KLEUTER | TV-kykgewoontes - Hou die kassie in sy kassie
Jy weet dit eintlik … Televisie is dikwels nie goed vir kinders nie. Hoe hou jy jul kykgewoontes gesond?
JOU KLEUTER | Kind sonder ’n plan
Sukkel jou kind om ’n blokkiestoring te bou, ’n driewiel te trap of ’n potlood vas te hou? Kleingoed wat nie kan beplan hoe hulle hul hande en liggaam gaan gebruik om ’n taak uit te voer nie, kan dalk aan motoriese apraksie ly.
FERTILITEIT | Gesukkel met die tweede
Infertiliteit is nie net iets waarmee kinderlose paartjies sukkel nie. Baie ouers moet soms met ’n skok uitvind dat hulle, anders as met hul eerste of tweede swangerskap, sukkel om weer swanger te raak.
ONTBYT | Begin die dag reg
’n Goeie ontbyt gee energie vir die dag, verbeter jou kinders se geheue en skoolprestasie en help selfs keer dat hulle eendag oorgewig word. Maar waaruit bestaan ’n goeie ontbyt presies, en hoe pas ’n mens dit by jou warrelwind-oggende in?
’n Blou swangerskap - hier's raad
Sowat 20 persent van vroue kan aan depressie ly terwyl hulle nog swanger is. En navorsing wys dié toestand kan hul ongebore baba ook sleg tref. Dis dus baie belangrik om so gou moontlik hulp te kry as ’n mens vermoed jy ly aan swangerskapsdepressie.









