Van Airstream tot ossewa – slaap oor in een van dié ongewone woonwahuise
Jy hoef nie noodwendig êrens heen te sleep om in ’n eiesoortige woonwa tuis te gaan nie.
Oranje soos ’n KTM: Dié Defender is ’n toervoertuig van formaat!
Sy liefde vir Land Rovers het in 1997 begin op ’n 4x4-kursus in die Oos-Kaap. Sedertdien het Johan de Villiers van Kaapstad talle Landies besit, maar die jongste een is sy beste.
Ry saam: 3 000 km teen jou eie pas deur Namibië se skoonheid
Reis teen jou eie pas van Lüderitz in Namibië se suidkus tot by Torrabaai in die noorde op pad na die Kaokoland toe.
Kamp snoesig in die koue: 5 produkte wat die verskil maak dié winter
Met die wintermaande wat aan ons deur kom klop het, is dit nie nodig om met Jan Tuisbly se karretjie te ry nie. Hier is vyf kampgoed om jou warm te hou, en ook raad vir winterkleredrag.
Krokodil, seekoei, leeu: Jou gids tot gevaarlike wilde diere in SA
Een groot vrees van mense wat in die wildernis uitspan, is dat ’n roofdier hulle sal aanval. Wat is die kans dat dit met jou sal gebeur op ’n oorlandreis, en wat staan jou te doen in só ’n geval?
Agt draagbare ligte vir jou oorlandreis: Van koplamp tot gaslamp
’n Betroubare en draagbare bron van lig is noodsaaklik op ’n landreis omdat jy by tye ver van die naaste kragsok af kamp.
Mooi van lelikgeit: Dié rygoed sal nie sommer ’n skoonheidskompetisie wen nie!
Rygoed wat vir jou mooi is, is dalk skreeulelik vir jou bure – smaak verskil immers. Ons het lesers se mening gevra oor eiesoortige motors op ons paaie. Let wel, hulle is nie noodwendig sleg nie; dit gaan alles oor voorkoms...
Dorre land, hartlike mense: Die Tankwa sal jou hart steel
Die Tankwa-Karoo is ’n ongenaakbare wêreld wat dwaasheid straf, maar binne slegs ’n paar dae in hierdie dorre landskap ontmoet jy die heel beste mense.
Vier motorreuse van die 1960’s – waar is hulle nou?
Die jare sestig word beskou as die goue eeu van die Suid-Afrikaanse motorbedryf. Hier is vier bedryfsreuse uit daardie tyd: een is dood, een stoom voort en die ander twee had ’n gedaanteverwisseling.
RUBRIEK: Jimny-drama en ’n vervloekte houtkameelperd
Onvoorsiene uitgawes is maar deel van enige langpadreis en dit duur soms ’n dag of twee om ’n voertuigprobleem op te los, maar dis veral vir onwelkome aandenkings wat jy moet ligloop, sê Cyril Klopper.
