Van kaatjie van die tot eina Daan
Terwyl pikkelbal en padel op die oppervlak lyk soos ’n sport wat nie baie inspanning verg nie, is die waarheid dat baie spelers gedwing word om op te hou speel weens beserings. Maricelle Botha het meer gaan uitvind.
Opgehelder en opgehef
Kwashaal vir kwashaal gee Victor Geduldt, ’n gevierde Vrystaatse kunstenaar, hoop aan jong mense op die platteland deur sy vaardighede met hulle te deel. Maricelle Botha het by hom in Winnie Mandela-dorp gaan kuier.
Genesende krag van musiek
Musiek was nog altyd ’n integrale deel van die menslike kultuur, dit is alomteenwoordig en kom in verskillende vorme oor die wêreld heen voor. Maricelle Botha het meer hieroor gaan vasstel.
Het jy ook te min tyd?
Jaag jy voortdurend van een taak na ’n ander en voel dit of daar nooit genoeg ure in jou dag is nie? Tydarmoede het ’n groot uitwerking op ons geluk en welstand. Maar deur goeie tydbestuur, kan jy keer dat die gejaag jou insluk.
Hoe gemaak as jou tiener damprook?
Waar daar deesdae ’n rokie naby ’n tiener trek, is daar waarskynlik ’n e-sigaret in die omgewing.
Is jy ’n opgaarder?
Ons almal ken iemand met ’n oorvol huis. Is dit dalk ’n geval van opgaar en wanneer is dit tyd om hulp te soek?
1ste Emily Hobhouse-gedenklesing in Philippolis gehou
Aktivisme, vroueregte, opheffing en die welsyn van ander is die waardes van die Engelse hervormer en maatskaplike werker Emily Hobhouse wat vandag bykans 120 jaar later ’n groep vroue in Philippolis in die Vrystaat tot aksie geroep het.
Kry weer jou ASEM
Kan iets so eenvoudig soos asemhalingsoefeninge jou lewe verander? Hoewel meditasie en bewustelike asemhaling in die verlede as esoteries beskou is, wys beduidende resultate van wetenskaplike navorsing dat dit regtig werk. Haal dus diep asem en lees
Balans tussen gholf en matriek was harde werk
Gabbi Venter (18), Suid-Afrika se voorste junior vroue-gholfspeler, het in Augustus verlede jaar internasionaal naam gemaak toe sy die wenner in die St. Andrews Links- junior ope-gholftoernooi in Skotland was.
Spele nou in visier van sportman wat matriek herhaal ná hy voet verloor
Toe Kristiaan Klopper in Mei 2021 sy been weens ’n seldsame kanker in sy regtervoet verloor, was dit vir dié sportman ’n reuse-skok.
