Hout, houtskool of brikette? Die groot braaidebat duur voort!
Dit is altyd lekker om te hoor hoe mense stry oor watter hout of brikette die beste braaikole maak, sê Neels van Heerden.
RUBRIEK: Hoekom Suid-Afrikaners so dol is oor ’n boswa
’n Mens moet toegee dat plaaslike vervaardigers weet hoe om ’n wa vir die grondpad te ontwerp. Neels van Heerden delf ’n bietjie dieper om te probeer vasstel hoekom Suid-Afrikaners so lief is vir hulle.
RUBRIEK: Tupperware se amperse einde roep nostalgie op
Die feit dat Tupperware einde 2024 amper sy alie gesien het, het vir Neels van Heerden nostalgies gemaak én hom laat wonder oor plastiekbesoedeling.
Dink mooi voor jy kla: Die werklike koste van ’n kampplek se tarief
Dink mooi vóór jy kla hoe “duur” dit is om te kamp, sê Neels van Heerden.
Lankstaan is ’n leefstyl: Vra jouself dié vrae af voor jy die skuif maak
Daar is ’n paar belangrike vrae wat ’n mens moet beantwoord voor jy besluit om vir maande aaneen op een plek te kamp. Maar as jy hierdie leefstyl omarm, sal jy nie spyt wees nie, sê Neels van Heerden.
RUBRIEK: SA se woonwa-wetgewing kan kers opsteek by Europa
Wanneer dit by wetgewing oor woonwaens en ryhuise kom, kan die Suid-Afrikaanse owerheid gerus ’n paar lesse leer by sy Europese eweknie, sê Neels van Heerden.
Slim kampplekke weet: Verskillende generasies het verskillende behoeftes
Navorsing wys verskillende generasies kampeerders het verskillende behoeftes. Slim kampplekke en vervaardigers behoort dit ter harte te neem, meen Neels van Heerden.
Moeg vir dieselfde ou paaie? Beplan só dat elke kilometer van jou langpad-reis tel
Dit is net jou eie verantwoordelikheid om seker te maak die langpad raak nie vervelig nie, sê Neels van Heerden.
Van verval tot hoop: Hoe kampeerders natuurbewaring kan ondersteun
Dit voel dalk of ’n mens net jou kop kan skud oor die stand van verskeie provinsiale reservate in ons land, maar as jy iets daaromtrent wil doen, het Neels van Heerden raad vir jou.
Stergraderings: Hoe meet jy ’n kampplek se gees?
Die gradering van kampplekke kan slegs fokus op die tasbare en meetbare aspekte soos netheid, geriewe en veiligheid. Dit skep nie die ruimte om jou ervarings te meet nie, sê Neels van Heerden.
