Eet jou kind genoeg? Of dalk te veel?
Vir jou voel dit of jou spruit van lug lewe, maar dan word jy ook weekliks gebombardeer met statistieke oor die oorgewig-epidemie onder kinders. Geen wonder jou kind se eetgewoontes maak jou angstig nie.
Hoe gemaak met postnatale depressie
Jy het só uitgesien daarna om ’n ma te word en jou baba te koester. Maar nou voel dit asof jy wil weghardloop. Wat is fout?
Eet jou kind genoeg? Of dalk te veel?
Vir jou voel dit of jou spruit van lug lewe, maar dan word jy ook weekliks gebombardeer met statistieke oor die oorgewig-epidemie onder kinders. Geen wonder jou kind se eetgewoontes maak jou angstig nie.
Die groot jaar voor groot skool
Graad 0 is nie ’n vervelige wagkamer voor graad 1 nie. Dis ’n baie belangrike jaar.
Help Baba só om beheer oor groot spiere te kry
In sy eerste lewensjaar gaan jou baba leer om beheer oor sy groot spiere te kry. Help hom só.
Bou Baba se brein
Jou baba se brein gaan nooit weer so baie groei en verander soos in die eerste lewensjaar nie. Hoe haal jy die meeste uit hierdie tyd?
Kyk net! Jou kind se sig
Met geboorte kan jou baba nie veel sien nie – omtrent net jou gesig. Maar sommer gou word groot eise aan sy ogies en breintjie gestel.
BABAKAMER | Jou baba se plek van slaap
Wanneer jy jou babakamer skep, dink in die eerste plek daaraan as jou baba se slaapomgewing.
Jou kleuter: Kombuis = klaskamer
Bak-en-brou-tyd saam in julle kombuis bied vir jou kleuter ’n leerervaring soos min. Haal uit die voorskote en laat die pret begin.
Beveilig jou huis só
Maak seker jou huis is regtig ’n veilige hawe vir jou kleingoed.








