Bedien die gekrummelde hoenderstokkies met ’n bak bros slaaiblare soos cos en jou gunsteling-slaaisous. Vir my lekkerste suurroomdoopsous meng mens 125 ml suurroom met ’n opgehoopte teelepel korrelmosterd, ’n knippie suiker, sout en swartpeper, 10 ml gekapte grasuie en ’n paar druppels olyfolie. Jy kan natuurlik ’n klaarbereide Caesar-slaaisous koop as jy wil.
RESEP | Krummelhoender-kebabs

VERWANTE ARTIKELS
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
Hill-Lewis: Ek staan by my kritiek, minister – die parool-penarie ís jou probleem!
Piet Croucamp: Max is in die kol oor ANC én Solidariteit se vergrype
Charles Smith: Moenie ons boere onderskat, weet Steenhuisen nou
Blouwillemaandag: Wat Klaas by vleisbraai leer oor veelwywery
Rapule Tabane: Privatisering is ons enigste pad
SPELETJIES VANDAG















