Trou-met-my-gnocchi-sop

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 250ml - klaarbereide ragù (kry die resep op ons webwerf)
  • 1 - blik (410 g) tamatiepuree
  • 250ml - vleisaftreksel
  • 125ml - room
  • 60ml - songedroogde tamatiepesto
  • 500g - langlewe-gnocchi
  • ’n strooisel vars basilie
  • gerasperde vars parmesaan (opsioneel)

1. Verhit die ragù, tamatiepuree, aftreksel, room en pesto saam tot dit prut en deurwarm is.

2. Kook die gnocchi in soutwater tot dit op die oppervlak dryf. Skep uit met 'n gaatjieslepel en dan direk in die tamatiesous.

3. Proe en geur die sous met sout en vars gemaalde swartpeper.

Sit dadelik voor met die basilie, en as jy wil, 'n bietjie fyn parmesaan.

SPELETJIES VANDAG

CTA