- 1 - groot rooi ui, gehalveer en dun gesny
- 200ml - rooiwynasyn
- 200ml - kookwater
- 30ml - heuning
- 10ml - sout
- 1 - lourierblaar
- 5ml - swartpeperkorrels
Sit die skyfies ui in 'n glasfles waarin dit knus pas. Meng die pekelbestanddele en giet warm oor die uie. Laat heeltemal afkoel, seël en sit oornag in die yskas voor jy dit gebruik.








