Huisgids: Opgeknapte, moderne woning

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vooraansig van die woning.
Die vooraansig van die woning.

Hierdie gesinswoning in die hartjie van Sinoville, Pretoria, is nuut gerestoureer met moderne afwerkings en perfek vir enige jong gesin.

Die woning is gerieflik geleë naby winkelsentrums en die Laerskool­ Stephanus Roos.

Daar is drie ruim slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Die moderne oopplankombuis het 'n spens en opwasarea.

Die sitkamer en eetkamer vloei gemaklik na die res van die huis. Die woning bied ook 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n private ingang, kombuis en badkamer.

Die afwerkings in al die vertrekke is van goeie gehalte. Daar is drie motorhuise en die woning bied ook 'n braai-area, swembad en groot tuin perfek vir familie- kuiers.

Die swembad en tuin.F
Die swembad en tuin.F
Die ruim tuin en braai-area.
Die ruim tuin en braai-area.
Die oopplan-kombuis-en-leefarea.
Die oopplan-kombuis-en-leefarea.

Kortliks

Area: Sinoville, Pretoria

Prys: R2 580 000

Erfgrootte: Ongeveer 991 m²

Huisgrootte:Ongeveer 253 m²

Slaapkamers:3

Badkamers:3

Motorhuis:3

Agent: Rawson

Kontak Alfonso van Schalkwyk by alfonso.vsw@rawson.co.za of 078 465 1451 of Estienne Fourie by estienne.fourie@rawson.co.za of 066 086 0411.

• Vir meer inligting, besoek property24.com en gebruik die verwysingsnommer 1270401.

SPELETJIES VANDAG

CTA