Karin skryf: Die stilte van rosyne
Sy het dae lank op een kolletjie bly sit, skryf Karin Brynard, maar sy het ’n leeftyd afgereis.
Karin skryf: Kat in die donker
’n Rustige middagwandeling met haar hond bring Karin Brynard onverwags voor groot lewensvraagstukke te staan.
Karin skryf: Brommer en die agteros
Haar lewe lank nog was sy stadig, skryf Karin Brynard, maar gelukkig kom ou agteros ook in die kraal.
Karin skryf: Stoute oupas (en oumas wat hul bra's verbrand)
Die probleemkinders van ons tyd is toe nie kinders nie, skryf Karin Brynard.
Karin skryf: Waar ek en my storie hoort
Sy wou op slag huis oppak en trek, skryf Karin Brynard, maar toe gaan haar oë oop vir dit wat sy het.
Karin skryf: Toe sielkunde nog maklik was
Moderne ouerskap is nie vir bangbroeke nie, ontdek Karin Brynard, veral as sy sommige jong ouers so beluister.
Agterblad: Die laafnis van mooi
Maak nie saak hoe sleg jou dag verloop nie, skryf Karin Brynard, mens moet plek maak vir mooi.
Karin skryf: Van goeters en van vergaan
Die goeters in ’n rommelwinkel, bieg Karin Brynard, woeker groot gedagtes by haar los.
Karin skryf: Wanneer die slaap jou verlaat...
Wanneer sy snags rondrol in haar bed, verstaan sy goed waarom slaapdeprivasie so ’n gewilde martelmetode is, skryf Karin Brynard.








