Tuff Cats se Katsi-sleepwa: Klein maar getryn
Die Katsi, Tuff Cats se vierde model, is ’n basiese sleepwa wat sy lyf in verskeie gedaantes kampwa kan hou, sê Leon Botha.
RUBRIEK: Klein jakkalsies kuier saam in die kampplek...
Die lewe staan nie stil in die kampplek nie... ook hier kan dinge skeef loop, sê Leon Botha.
Laingsburg se geheime: Twee kamp-oases in die hartjie van die Groot-Karoo
Wanneer ’n mens in ’n dorre stuk aarde ’n oase teëkom, maak jy seker jy vertel vir almal daarvan. Hier is sommer twee van hulle in die Groot-Karoo.
Mtwalumi en River Valley: Twee KZN Suidkus-kampplekke wat verras
Tyd vir ’n kampplek waar jy nog nooit was nie? Kies volgende keer koers na hierdie twee oorde in die KwaZulu-Natalse Suidkus.
Ons toets ’n KI-bot se kampkennis – en hy het baie te sê!
Ons gesels met ’n kletsbot om sy mening te kry oor ons gunsteling-tydverdryf. Dit is duidelik hy het sommer baie te sê, selfs al was hy nog nooit in ’n kampterrein nie.
Vlam-filosoof: Leon Botha se liefdesbrief aan die kampvuur
’n Kampvuur kan met reg tot ’n ereburger in die kampplek verklaar word, want sonder ’n vuur kamp jy nie regtig nie, sê Leon Botha.
Sielskos vir kampeerders: Bivanedam en Nyalazi in KZN
Baie mense glo die beste salf vir die siel is om langs die water of in die bos te kamp. Kom beproef sommer albei duskant die KwaZulu-Natalse Middelland.
Kyk so ’n sleepkombinasie: Woonwa en bakkie deel ’n kleur!
As jy dié potblou sleepkombinasie langs die pad sien, moet jy mooi kyk, want hy is waarlik enig in sy soort.
Delago Outdoor se DO1: Bekostigbare boswa vir beginners
Die prys van ’n nuwe boswa kan jou bankbalans nogal seermaak, maar as jy eerder ’n basiese wa wil oorweeg en dan stuk-stuk byvoeg, is die Delago Outdoor DO1 vir jou, sê Leon Botha.
Kampbestemming: Twee juwele dibgy Montagu
Dis nie nodig om te kies tussen ’n grondpad die berg uit of ’n breë teerpad tot by jou kampplek nie. By Montagu ry ’n mens sommer albei.
