DEELTITELFORUM #105: Is dit rêrig nodig of ’n luukse?
In ’n uitroep oor die gewigtige koste van die omstrede nasionale dialoog wat op die voorblad van Die Burger hierdie week verskyn het, het die rubriekskywer die betrokke politieke kommentator se frustrasie vasgevat met laasgenoemde se woorde:
DEELTITELFORUM #103: UGB’s: Wees hierop bedag
In Die Burger-rubriek van 19 Julie 2025 het my kollega en mede-rubriekskrywer Lizelle Kilbourn die moeilike onderskeid tussen die tipes uitsluitlike gebruiksgebiede (UGB’s) wat mens in deeltitelskemas vind, uitgelig.
DEELTITELFORUM #101: Heffings is nie ’n quid pro quo
In die daaglikse kom en gaan, ervaar mens in transaksies en ten opsigte van jou insette ’n tipe inherente ewewig:
DEELTITELFORUM #99: ‘Eenparige’ besluite
Dar is heelwat teenstrydige gevoelens wat met die syfers 99 en 100 saamgaan. 99 is aanduidend van dinge op die nippertjie doen, of ’n ”amper daar”-gevoel, terwyl 100 magies is: iets is voltooi, daar is sukses, ’n mylpaal.
DEELTITELFORUM #97: Is bestuursagent reg opgelei?
In Die Burger-artikel #95 van 31 Mei vanjaar, is klem geplaas op voorskrifte van die Deeltitelbestuurswet (DBW) wat te make het met die aanstelling van ’n bestuursagent in ’n deeltitelskema.
DEELTITELFORUM #95: Wat sê reëls oor bestuursagent?
Vir gereelde rubrieklesers wat vorige artikels oor deeltitelskema-trustees se pligte en verantwoordelikhede onthou, sal die volgende dalk vreemd voorkom.
DEELTITELFORUM #93: Té puntenerig oor vereistes?
In Charles Dickens se verhaal Oliver Twist is daar ’n bekende stelling wat waarskynlik in die mond is van die regspersoon in die saak wat ons vandag bespreek.
DEELTITELFORUM #91: Rondomtalie-besluitneming
Mens raak soms amper verlief op ’n storie wat jou verbeeldingswêreld betrek en oortuig.
DEELTITELFORUM #89: Hou skema met sorg in stand
Donald Trump se tariewe-oorlog is een ding. Mag die trustees ewe eensydig (hoe goed ook al bedoel) eienaars opsaal met buitensporige hoë heffings?.
DEELTITELFORUM #87: Kaart, transport word digitaal
Soms is dit waardevol en ook genotvol om ’n rubriek te wy aan ’n bespreking wat ’n rol speel in bestaande en toekomstige deeltiteleienaars se wêrelde.






