Rapule Tabane: Kom ons praat vir ’n slag saam
Die nasionale dialoog begin volgende Vrydag – ’n inisiatief wat begin is om Suid-Afrikaners aan die praat te kry oor ’n visie vir die land.
Rapule Tabane: ‘Staatsgreep’ wek kommer
Nobuhle Nkabane, wat ’n doktorsgraad in administrasie het, was relatief onbekend toe sy aangestel is as minister van hoër onderwys.
Rapule Tabane: Wurms wriemel uit polisie-blik
In Suid-Afrika dink ons dis vanselfsprekend dat ’n provinsiale polisiekommissaris die polisieminister van ’n podium af kan aanval.
Rapule Tabane: Wees bang, baie bang vir MKP
As kiesers moet ons aanvaar dat ons een of ander tyd gaan swig voor die sjarme of leuens of leë beloftes van een of ander politikus.
Rapule Tabane: Zille sal sorg vir ’n taaier stryd
’n Week voor die nasionale verkiesing het ek Helen Zille in die parkeerterrein ontmoet en saam met haar na Media24 se kantoor gestap.
Rapule Tabane: Dís wat SA kan leer by Taiwan
Ek het onlangs die voorreg gehad om Taiwan (amptelik bekend as die Republiek van China) te besoek.
Rapule Tabane: ANC tree steeds nes sindikaat op
’n Navraag oor Gwede Mantashe se seun Buyambo se aanstelling as voorsitter van Merseta het ’n katnes oopgevlek.
Rapule Tabane: Is SA reg vir ’n wit president?
Vryheidsdag was weer ’n geleentheid om die land se verlede en toekoms in heroënskou te neem.
Rapule Tabane: Kompromis sál en móét kom oor BTW
Terwyl jy dié rubriek lees, het nie ek of jy ’n benul of ’n BTW-verhoging begin volgende maand ingestel gaan word of nie.
Rapule Tabane: ‘Slegte dinge gebeur in SA’
Net wanneer jy trots wil voel, vind die NVG ’n manier om ’n eenvoudige saak waarin ’n vermeende reeksverkragter aangekla is te verbrou.




