RUBRIEK: Die middelkind wat alles geglo het
Kinders kan soms versinsels vir soetkoek opeet, maar die middelkind Vania Jooste het haar baiekeer met ’n slap riem laat vang.
Wanneer uitstaande boetes ophoop: My vrees toe tronk-fobie amper waar word!
Sommige mense het vrese vir geitjies of ’n langbeenspinnekop in die bad, ander vir hansworse... Maar Vania Jooste het ’n onheilige vrees vir tronk toe gaan.
Wilde Wes-Kaap! Kom kyk diere by Vergelegen-natuurreservaat
Die toer duur ongeveer twee uur, en sluit ’n wynproe in.
Brief uit Kraaifontein
Hoe langer ’n mens op ’n plek woon, hoe meer leef jy met jou verlede saam. Vania Jooste gaan op reis deur haar ouerhuis in Kraaifontein, Kaapstad.
Pretfeite oor koalas
Lees meer oor dié skattige dier se eet- en slaapgewoontes.
Die beste plekke om dié winter sneeu te soek
Junie en Julie is diepwinter in Suid-Afrika en die meeste van ons sit graag ’n verlofdag in om iewers “snow angels” te gaan maak.
Sederberg-staproetes tydelik gesluit
Verskeie staproetes in die Sederberg-wildernis-gebied is tans gesluit ná ’n 13 dae lange brand in Maart 2025.
Die beste plekke om dié winter sneeu te soek
Junie en Julie is diepwinter in Suid-Afrika en die meeste van ons sit graag ’n verlofdag in om iewers “snow angels” te gaan maak.
Bly hier: Montpellier-wynlandgoed, Tulbagh
Tulbagh is die vierde oudste dorp in die land en bestaan reeds sedert die 1700’s. Die Kaaps-Hollandse, Eduardiaanse en Victoriaanse geboue getuig hiervan.




