Soutkaramelroomys met net 3 bestanddele

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 1 - blik (397g) versoete kondensmelk, gekook en heeltemal afgekoel
  • 250–375ml - room
  • - 'n knippie seesoutvlokkies

1. Klits die kondensmelk en room saam tot dik.

2. Meng die sout by en skep in 'n geskikte houer vir vries.

3. Vries tot hard, maar nie kliphard nie. So maklik soos dit!

Die oorspronklike resep gebruik dubbeldik room (beskikbaar by Woolworths) maar ek vind die gewone klitsroom werk net so goed en gee 'n effens ligter roomys.

SPELETJIES VANDAG

CTA