Slaap soos ’n witkruisarend: King’s View Cave teen ’n Oos-Kaapse krans
Wou jy nog altyd soos ’n witkruisarend iewers bo teen ’n krans slaap? Hier is jou kans...
Shakawe: Botswana se bes bewaarde geheim aan die Okavango se oewer
Die dorpie Shakawe lê op die oewer van Botswana se Okavangorivier, daar waar dit ’n wye pypsteel maak voordat dit in die delta uitwaaier. Vir vakansiegangers beloof dit tiervis, die roep van ’n visarend en wakkerword tussen knoppiesdoringbome – maar wie is die mense wat hier woon?
Mense se lense: Kiekies wat die oog tref!
Stuur jou beste foto’s na Toast Coetzer by menseselense@weg.co.za – dit word dalk hier geplaas!
Omgewingsopvoeder deel sy liefde vir die natuur met die volgende generasie
Die bos is die beste leermeester, sê Moji Kitsi. Kom stap saam met dié inspirerende omgewingsopvoeder deur die veld in die Waterberg.
Wanneer die natuur sy plek terugneem: Ou Palapye se rustige
Soms is dit goed wanneer mense ’n plek verlaat, want dan kan die natuur weer oorneem, skryf Toast Coetzer uit die Palapye-distrik, Botswana.
Woestynwater-wonder: In ’n goeie jaar kan jy in die Namibwoestyn swem!
In ’n goeie jaar kan jy in die Namibwoestyn swem, skryf Toast Coetzer.
Padbord-graffiti buite Onseepkans: Elke ryloper se boodskap vertel ’n storie
Die mense wat langs die pad vir ’n geleentheid wag, kan soms vol wyshede wees, skryf Toast Coetzer uit die Noord-Kaap.
Op die rand van die wêreld: ’n Suid-Afrikaner in Nunavut, Kanada
Om Durbanville te verruil vir Nunavut in die yskoue noorde van Kanada is ’n uitdaging waarvoor die meeste mense sal terugdeins, maar nie Sam de Beer nie. Lang, donker wintersdae, temperatuur van -50 °C, ysbere... wie’s bang?
Mense se lense: Skote Petoors!
Wie nie waag nie, wen nie! Stuur jou beste reis-, landskap- en wildlewefoto’s na Toast Coetzer.
Aftrekplek: Middel van nêrens, Botswana
In die noorde van Botswana benader ’n mens ’n aftrekplek effens anders as elders in die land.
