Diepgebraaide baba-calamari

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Ian Wallace/Aremediasyndication.com.au/Magazinefeatures.co.za
Foto: Ian Wallace/Aremediasyndication.com.au/Magazinefeatures.co.za
  • - 500 g baba-calamari, skoongemaak
  • - 80 ml ( k) meel
  • - sout en peper
  • - groenteolie, vir diepbraai
  • - 30 ml (2 e) origanum
  • - ’n skeut suurlemoensap

1. Sny die calamari in dun ringe. Geur die meel met die sout en peper.

2. Verhit die olie in 'n middelslagkastrol of -wok. Bedek die calamari in die meelmengsel en skud die oortollige meelmengsel af. Diepbraai die calamari in sarsies tot liggies verbruin en sag. Dreineer op kombuispapier.

3. Bestrooi die calamari met die origanum en sit voor met 'n skeut suur­lemoensap.

Aremediasyndication.com.au/Magazinefeatures.co.za

SPELETJIES VANDAG

CTA