DEELTITELFORUM #104: Mnr. X en sy parkeerplek-pyn
In vandag se rubriek word besin oor ’n aangeleentheid ten opsigte waarvan die rubber van die reg nie behoorlik kontak maak met die padoppervlak van die praktyk nie.
DEELTITELFORUM #102: Nuwe besems, wees versigtig
Uitsluitlike gebruiksgebiede is ’n verskynsel wat in menige deeltitelskema voorkom, en wat finansiële sowel as praktiese waarde by deeltiteleiendomme voeg.
DEELTITELFORUM #98: Wie besluit oor aanstelling?
By ’n onlangse algemene vergadering waar gemoedere onder eienaars hoog geloop het, vra ’n trustee vir die bestuursagent hoe sy dit regkry om so kalm te bly.
DEELTITELFORUM #96: Is dié versekering ’n luukse of wel nodig?
Dit was ’n vrolike Vrydagmiddag, daardie dag nie so lank gelede nie, toe Bennie Braaiman, eienaar van deeltiteleenheid 6, die nuutgeboude lapa in die agterplaas van die deeltitelskema Silwer Rand ingewy het.
DEELTITELFORUM #94: Om jou pond te eis
In William Shakespeare se komedie Die koopman van Venesië bevind ene Antonio hom in die moeilikheid.
DEELTITELFORUM #92: Wat sou hof oor HEV’s beslis?
Na aanleiding van Deeltitelforumrubriek nr. 90 wat op Saterdag 26 April in Die Burger verskyn het, vra ’n leser onder meer die volgende vraag:.
DEELTITELFORUM #90: Ontwikkelaar kry bloedneus
Is ’n ontwikkelaar wat ’n reg van uitbreiding in ’n deeltitelskema besit, verplig om heffings aan die regspersoon van daardie skema te betaal?.
DEELTITELFORUM #88: Mev. A toe onverhoeds betrap
Koop is deur toe hoor sy van bouplan.
DEELTITELFORUM #86: Beplan vir die onderhoudsplan
Daar is in afgelope weke in hierdie rubriek gefokus op die wetlike aspekte verbonde aan deeltitelskemas se verpligte onderhoudsreserwefonds en tien-jaar-onderhoudsplan.
DEELTITELFORUM #84: Wat as kompleks nie geld het?
Na aanleiding van onlangse besprekings oor onderhoud en die reserwefonds in Deeltitelforum, het ’n leser aan ons geskryf oor ’n probleem wat waarskynlik ook in sommige ander skemas bestaan.






