Proust met Sarel van der Walt
Sarel van der Walt, noordelike sportredakteur van Netwerk24, se naamlyn verskyn al 43?jaar in Beeld. Hy het in 1981 as student by Beeld begin vakansiewerk doen en begin 1986 voltyds ingeval.
Proust met Rocco de Villiers
Rocco de Villiers is ’n pianis, komponis, vervaardiger en skemerkelkiekenner.
Proust met Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg is ’n skrywer van onder meer misdaadverhale en die skepper van die gewilde karakter Hans van Kraaienburg wat bemind geword het vir sy kaskenades in Huis Madeliefie.
Proust met Waldimar Pelser
Waldimar Pelser is die M-Net-kanaaldirekteur: Premium-kanale. Hy vier vandeesmaand saam met kykers van oraloor kykNET se 25ste bestaansjaar.
Proust met Martelize Brink
Martelize Brink is ’n omroeper, radio-regisseur en TV-aanbieder.
Proust met Nicola Hanekom
Die dramaturg Nicola Hanekom het vanjaar die Hertzogprys vir drama gewen vir haar toneelstuk ‘Mirre en aalwyn’. Sy het die prys ook in 2021 gewen vir ‘In glas’.
Proust met Neil Sandilands
Neil Sandilands het onder meer op internasionale verhoë as akteur naam gemaak. Hy maak ook musiek en is die verteller in die Emmy-benoemde kykNET-realiteitsreeks ‘Die Brug’.
Proust met Jakkie Louw
Jakkie Louw is ’n sanger en is volgende week in drie produksies te sien op die Aardklop-kunstefees.
Proust met Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach se jongste boek, Heks, het pas by Queillerie verskyn.
Proust met Frik de Jager
Frik de Jager is ’n sjef en gereelde gas op RSG. By sy huis in Pretoria bied hy langtafelkuiers aan waar kos en reisverhale vervleg. Sy tweede kookboek, Storiekos: Op reis na resepte, verskyn in September.
